Guinness
Ik heb een vraagje. Ik ben niet zo thuis in de Afrikaanse rock. Hebben jullie sugesties waar ik naar kan luisteren? Wat zijn goede bands?
Groeten. 8)
Sean
Welkom. Hoop jy verstaan darem afrikaans ? Ek luister nie na afrikaans musiek nie, maar n paar rock bands na wie jy kan luister is Karen Zoid en F@#!$% Polisiekar. Ek glo van ons afrikaans lede kan nog meer rock bands voorstel. @Gearhead- Have you been advertising GFSA on Markplaats again? ?
inflames
Hi welkom by die forum!
Afrikaanse rock waarvan ek hou:
Straatlig Kinders
Foto Na Dans
Ef-El
Melktert Komissie
Zinkplaat
infernox
Groete
Original Fokofpolisiekar
aja
Waar is gearhead waneer ons hom nodig het hehe ?
makepeace
howzit! hierdie is dalk interessant!
my afrikaans is n bietjie swak (understatement), maar ek hou baie van afrikaans rock ?
die volgende is my gunstelling:
van coke kartel
fokofpolisiekar (alles)
foto na dans
willem welsyn en die sunrise toffies
zinkplaat
die helde
die seks
straatligkinders
nie rock nie maar ook baie kool afrikaanse tunes:
die heuwels fantasties
die antwoord