Karel Mars wrote:
Toets: Soldeer die drade los vanaf die skakelaar en verbind hulle met mekaar (sorg dat hulle nie aan die sjassie of aan ander metaal raak nie). (so die choke en OPT is steeds onverbind - slegs die een draad vanaf die GZ34 na die 47uF swart kapasitor) So nou het jy geen "stand by" in die kring nie.
Moet ek die standby los soldeer? Die main switch los? en al die drade van die standby saam soldeer? (Di geel draad vanaf GZ34 na 47uF kap EN die draad wat die groot kaps verbind?)
in die geval het ek dit aangeswitch en dit lyk stabiel, maar nog niks klank nie.