Reinecke
In the short amount of time I've been on here, I've talk to a bunch of people on here, only to realize that, when setting up a deal or trade, we talk to each other in the normal well mannered type of way, in a language we all understand English, only to find out that almost every single person I've met, up close and personal, are Afrikaans!
So dit lyk vir my, dat almal nie net afrikaans is nie, maar dat meeste van die tyd ek in so situasie, ook die jongste is!
It's very cool to be totally surprised by the type of person that shares your passion for this beautiful art, and it probably never will be something you can put into the hands of one single "type" of person.
Reinhard
Het al met my ook gebeur. Als is engels, dan ontmoet jy die person en hulle is al die tyd Afrikaans.
[deleted]
I can speak Afrikaans very convincingly (ek het in Tulbagh (emphasis on the "gh") groot geword), but don't ask me to read it, that part of my brain withered away a long time ago.
Reinecke
Haha I gues this will be a bilingual discussion then?
Yeah makes you feel kindof stupid when you say hi to the guy and he talking a very naice and brokened iengliesh with U
Explorerlover
Reinhard wrote
Het al met my ook gebeur. Als is engels, dan ontmoet jy die person en hulle is al die tyd Afrikaans.
Is waar ja ?
aja
Ek is ook Afrikaans ?
Danny-B
I'm from Durban, so I guess that answers the question...
Jayhell
Die manne wat verstaan van die bloed van die guitar...
Manfred-Klose
dis nou maar hoe die dinge gebeur.
psyx
Jayhell wrote
Die manne wat verstaan van die bloed van die guitar...
Janee kyk...
chris77
Soos melktert en moskonfyt. ?
Hammeron
Swaar Metaal.
wirt
Vir vader land en moeder taal! ?
Codex7
Ja wat, Ons Afrikaanse laaities is oral 8) ?
Sean
Ag nee man Frikkie...ek is maar net half afrikaans :-[
Blues-Brother
Goeie naand, ek is blou broer :?
DDR4LYF
I am not Afrikaans, but I wish I could speak it better. I don't really have any Afrikaans friends and if I do, they have pity on my poor monolingual vocabulary and speak in English.
warrenpridgeon
Ek's maar 'n rooinek... ek het my hoerskool loopbaan ter hoerskool overvaal voltooi...
I was an englishman in an afrikaans highschool... fun ?
Arno-West
Hoezit. Ja swaer.
StefStoep
Ouma en oupa sit op die ........
'n pieppie sonder 'n poep is soos 'n huis sonder 'n ........
Stef........