vic
ROKKEN FOOIKAPPIE
Rokkenfooikappie se mokkenfa roep haar een okken foggend: "Rokken Fooikappie!".
"Ja, Mokkenfa?".
"Vat hierdie mokkenfandjie na Okkenfouma daar by haar hokkenfuisie in die bokkenfos".
"Goed, Mokkenfa!", sê Rokken Fooikappie. En in die mokkenfandjie is daar tokkenfoebrooidjies, wokkenforsies, sokkenfalami, kokkenfaas en allerhande lokkenfekkernye.
Daar is selfs 'n bokkenfottel gokkenfemmerbier wat Rokken Fooikappie se mokkenfa self gemaak het.
Rokken Fooikappie stap niksvermoedend na Okkenfouma se hokkenfuis in die bokkenfos toe Wokkenfolf skielik agter 'n bokkenfoom uitspring.
"En waarheen is jy op pad, Rokken Fooikappie?", vra die wokkenfolf.
"Na Okkenfouma se hokkenfuis in die bokkenfos", antwoord Rokken Fooikappie.
"Kom ons hou 'n kokkenfompetisie", sê die wokkenfolf. "Ek vat die lakkenfangpad en jy vat die kokkenfortpad, dan kyk ons wie kom eerste by Okkenfouma se hokkenfuis aan!"
So daar vat die stomme Rokken Fooikappie die lokkenFANGpad en Wokkenfolf vat die kokkenFORTpad. En kort voor lank kom Rokken Fooikappie by Okkenfouma se hokkenfuisie aan. Sy lui die dokkenfeurklokkie.
Dokkenfieng Dokkenfong! Dokkenfieng Dokkenfong!
Geen antwoord.
Sy klop.
Kokkenflop! Kokkenflop!
"Wie's daar?"
"Rokken Fooikappie, Okkenfouma!", sê Rokken Fooikappie.
Sy gaan binne, maar skrik haar gokkenfat af toe sy vir Okkenfouma sien.
"Okkenfouma?", sê sy, "hoekom is Okkenfouma se okkenfore so groot?"
"Om beter te kan hokkenfoor, my kokkenfind", sê die wokkenfolf.
"En hoekom is okkenfouma se okkenfoë so groot?"
"Om beter te kan sokkenfien, my kokkenfind", sê die wonnersedolf.
"En, Okkenfouma, hoekom is Okkenfouma se nokkenfeus so groot?"
"Om beter te kan rokkenfuik, my kokkenfind".
"EN, Okkenfouma, hoekom is Okkenfouma se MOKKENFOND so groot?"
"OM JOU TE KAN GOKKENFROMMEL MY KOKKENFIND!!", skree die wokkenfolf, en vreet arme Rokken Fooikappie op!
Rokken Fooikappie skreeu hokkenfard, maar die wokkenfolf eet haar skoon
op.
Sy sit heel bokkenfeknop in Wokkenfolf se mokkenfaag langs Okkenfouma.Gelukkig hoor die hokkenfoutkapper Rokken Fooikappie se geskreeu en sit sy bokkenfyl neer .Hy pluk sy mokkenfoechokkenfainsaw uit en start die dokkenfing op. Hy bars by Okkenfouma se hokkenfuis in en sien hoe Wokkenfolf nog sy lokkenfippe aflek.
"Vat so, jou bokkenfoef!", skreeu hy.
Hy sokkenfaag Wokkenfolf se mokkenfaag heeltemal oop met die chokkenfainsaw en daar klim Rokken Fooikappie en Okkenfouma ongeskonde uit Wokkenfolf se mokkenfaag.
En dis die hele stokkenforie.
?